Home Back My Cart : 0 item(s)

 

Slaaptyd-Stories (1984)

Slaaptyd-Stories (1984)
Price: R45.00
Product ID : Slaaptyd-Stories (1984)

Purchase

Description

Rita Van Den Heever, trotse ma van vier kleingoed, vertel hul gunsteling stories op hierdie plaat. Net soos Elsa, Johan, Jaco en Andre, sal alle kleuters hierdie bekende verhale weer en weer wil hoor. Luister na die mooiste "slaaptyd stories" wat altyd gewild sal bly.

Kant 1:
1. Rooikappie
2. Sneeuwitjie
3. Die Gemmerbroodmannetjie
Kant 2:
1. Gouelokkies
2. Die Lelike Eendjie
3. Die Klein Rooi Hennetjie

More images

Slaaptyd-Stories (1984)

Products You May Like

Call us: -

Full Website