Home Back My Cart : 0 item(s)

 

Siembamba deur Tannie Jeanette Spies (1972)

Siembamba deur Tannie Jeanette Spies (1972) vinyl album zefshop
Price: R175.00
Product ID : Siembamba deur Tannie Jeanette Spies

Purchase

Description

Saterdagoggende voor die radio ingeskuif het om na Siembamba te luister. Hierdie plaat reken op die agterkant van die omslag:
"Kleinspan! Julle ken mos almal vir tannie Jeanette Spies. Sy is die tannie in Kaapstad wat sulke heerlike storietjies vir julle elke dag vertel oor Siembambe-program van die Afrikaanse radiodiens. En dit is die vriendelike omies by die S.A.U.K wat spesiaal toestemming gegee het dat ons vir julle hierdie mooi stories op plaat kan sit. Tannie Jeanette is die verteller en die twee storietjies is geskryf deur tannie Karien Storm van Pretoriaen tannie Bettie Vorster van Middelburg in die Kaap. Julle gaan heerlik saamlag met "Huppel, Slappie en Pieter" en ook alles van "Laphoedjie" hoor.
Ai, hoe lekker tog! Dis nou Siembambatyd nie net in die oggende oor die radio nie, maar sommer elke keer as julle plaat speel. Geniet dit kleinspan.
Kant 1:
Die Laphoedjie
Kant 2:
Huppel, Slappie en Pieter

More images

Siembamba deur Tannie Jeanette Spies (1972)

Products You May Like

Call us: -

Full Website