Shipping

We charge a Postnet to Postnet fee of R99.00 per order within South Africa, so please ensure that your delivery address is correct. Once we receive your order, we will contact you to verify that we are sending your order to the closest Postnet For international orders, shipping depends on weight and is worked out before you check out to pay.

Orders close to Pretoria

Depending on the nature of the order and our route for the day/week, we might contact you to arrange for a personal delivery to your home or place of work if you are in the Pretoria/Centurion/Midrand area. In some instances where the rest of Gauteng might fall within our daily planning, we might even deliver there. We contact every clients for each order anyway, to ensure that we send the orders off to the correct Postnet.

Sias Reinecke - Sproetjies (1980)

Sias Reinecke - Sproetjies (1980)
Click to enlarge
Price: R145.00
Product ID : Sias Reinecke - Sproetjies
E-mail to a friend | Add To Wish List

Purchase

Description

Sias Reinecke (23 April 1940 – 8 Oktober 1982) was 'n legendariese Afrikaanse sanger wat ook deel van die sanggroep Groep Twee was. Hy is bekend vir treffers soos Sproeitjies, Die Seewind Bring Heimwee, Klein Karoo, Dink Jy Darem Nog aan My en Wie Sal Kom Nagsê. Reinecke wat in Randfontein woonagtig was, is op die ouderdom van 42 jaar aan 'n hartaanval oorlede terwyl hy op toer was en pas ná 'n optrede op Amersfoort.

Sy sangmaat, Gert Van Tonder het die Afrikaanse woorde vir "Sproetjies" geskryf en dit was so gewild dat die gelyknamige album binne 'n bestek van ses maade uitgereik is. Die platemaatskappy Decibel is in 1982 deur Boet Pretorius gestig en Sias se album, "Meisie" was die eerste album wat deur hulle vrygestel is.

Tracklist
Kant 1:
1. Jean - Marie
2. Ek En My Kitaar
3. Hierdie Keer
4. Saam Met Jou
5. 'N Lang Pad Huistoe
6. Alleen
7. Sproetjies
Kant 2:
1. Ons Lag En Ons Sing En Ons Dans
2. Dis Liefde Ware Liefde
3. Drome In Die Wind
4. Waar Heidelberg Hang Aan Die Suikerbosrand
5. Gee My Sonskyn
6. 'n Plekkie In Die Son

Comment on Facebook

Product Reviews

Login or Register to write the first review.

Products You May Like

Anneli van Rooyen ‎– Ken Jy My (1982)
Product ID : Anneli van Rooyen ‎– Ken Jy My
Anneli van Rooyen ‎– Ken Jy My (1982). Album en omslag in goeie toestand.
R175.00
Pinocchio en Ander Liedjies vir Kinders deur Mynie Grove
Product ID : Pinocchio en Ander Liedjies
Pinocchio en Ander Liedjies vir Kinders deur Mynie Grove. Plaat en omlsag in...
R65.00
Dolly Parton ‎– Jolene (1981)
Product ID : Dolly Parton ‎– Jolene
Dolly Parton ‎– Jolene (1981). Both album and sleeve cover in excellent...
R185.00
Ipi n Tombia Featuring Margaret Singana ‎– The Warrior (1979)
Product ID : Ipi n Tombia Featuring Margaret Singana ‎– The Warrior
Ipi n Tombia Featuring Margaret Singana ‎– The Warrior (1979). Vinyl and...
R45.00