Home Back My Cart : 0 item(s)

 

Liedjies En Rympies Vir Baie Klein Duimpies Deur Tannie Annette Botha (1982)

Liedjies En Rympies Vir Baie Klein Duimpies Deur Tannie Annette Botha (1982)
Price: R45.00
Product ID : Liedjies En Rympies Vir Baie Klein Duimpies Deur Tannie Annette

Purchase

Description

Op die agterkant van die buite-omslag van die plaat:
Hierdie plaat is 'n aanwins vir enige kind se diskoteek. Dit verskaf nie alleen vermaak nie, maar hou die kleuter besig wanneer Mamma met die huistakies doenig is. Verder versterk dit die gesinsverband. Met die liedjies en rympies leer hulle onderbewustelik van die lewe in die natuur. Ontspanning deur swem en spel kom na vore en voordat die moee outjies bed toe gaan rond tandeborsel die pieknkiek af.

Kant 1:
1. Annette Botha - Dis 'n Heerlike Oggend. Word Wakker!
2. Generaal De La Rey Skoolkoor- Pa Pak Die Motor
3. Annette Botha En Generaal De La Rey Skoolkoor - Aai Aai Die Windjie Waai
4. Annette Botha En Generaal De La Rey Skoolkoor - Wie Gaan Toehou
5. Annette Botha - Kyk Al Die Vinknessies Wat Aan Die Boom Se Takke Hang
6. Generaal De La Rey Skoolkoor - HuisiesJ. De Wet, T. De Villiers
Kant 2:
1. Annette Botha En Generaal De La Rey Skoolkoor - A) Ons Almal Hou Piekniek B) Volstruisie
2. Generaal De La Rey Skoolkoor - Skoonmaak
3. Generaal De La Rey Skoolkoor- Die Robot
4. Annette Botha - Ons Moet Huiswaarts Keer
5. Generaal De La Rey Skoolkoor - Die Tandmuis

More images

Liedjies En Rympies Vir Baie Klein Duimpies Deur Tannie Annette Botha (1982)

Products You May Like

Call us: -

Full Website