Home Back My Cart : 0 item(s)

 

Kinderverhale

Kinderverhale afrikaanse plaat op zefshop
Price: R75.00
Product ID : Kinderverhale

Purchase

Description

In die woorde van Marie Tjaden-Tromp:

"Mamma, vertel asseblief vir my 'n storie, mamma!"
Watter Moeder, watter Vader ken nie hierdie woorde nie. As die ogies so smekend kyk, word die werkies maar opsy gestoot en 'n geliefkoosde storie word vertel.

Toe ek genader is om hierdie reeks storietjies op plate vas te lê, het ek dit met graagte gedoen omdat ek gehoop het dat dit aan baie ander kindertjies met soveel genot sou verskaf, as aan my eie kleinspan. As mamma en pappa dan somtyds te besig is, of as hulle verhaaltjies uitgeput raak, los hierdie plate sommer hulle probleme ook op.
Sit nader kleinspan en luister lekker, hoor!

Geniet die verhale van:
Aspoestertjie
Doring Rosie
Roikappie en die Wolf
Jan en die Boontjierank
Gouelokkies en die Drie Bere
Sneeuwytjie en die Sewe Dwergies.

Products You May Like

Call us: -

Full Website