Home Back My Cart : 0 item(s)

 

Hendrik die Hoenderhaan (1974)

Hendrik die Hoenderhaan (1974) zefshop vinyl album
Price: R55.00
Product ID : Hendrik die Hoenderhaan

Purchase

Description

Agter op die plaat se omslag:

Hendrik die Hoenderhaan is 'n spanpoging. Talle luisteraars sal nog Saterdagaande se Knipoog Voor Slapenstyd onthou wat in die Afrikaanse Diens uitgesaai is. Iris Bester is by jonger luisteraars bekend as die Tannie van Jongspanateljee. Op die plaat toon sy haar begaafdheid voor die mikrofoon deur dierestemme na te boots. Hennie Smit het 'n slag met kinders. Hy is onderwyser maar neem voortdurend deel aan radioprogramme. Die teks en die woorde van die liedjies is geskryf deur Heinrich Marnitz. Maar wat van die mooi melodiee op die plaat? Hiervoor het ons 'n bekende musiekonderwyser van Randburg, Arthur Carnaby genader. Hy het die treffende deuntjies geskryf vir Wagter, Kwassie en ou Hendrik self. Die strelende wiegeliedjie en die mooi verjaardagliedjie is nie net sy melodiee nie maar hy het ook gesorg vir die woorde.

Kant 1: Hendrik die hoenderhaan
Hendrik die pronker
Wagter se liedjie
Verjaardag
My kleine hartedief
Hendrik en die plaasdiere
Kant 2: Ou kwassie die koel
Hendrik se straf
Slaap nou my kindjie
Die plaas verslaap
Hendrik se berou
Hendrik die hoenderhaan

Products You May Like

Call us: -

Full Website