Bestsellers

Shipping

We charge a Postnet to Postnet fee of R99.00 per order within South Africa, so please ensure that your delivery address is correct. Once we receive your order, we will contact you to verify that we are sending your order to the closest Postnet For international orders, shipping depends on weight and is worked out before you check out to pay.

Orders close to Pretoria

Depending on the nature of the order and our route for the day/week, we might contact you to arrange for a personal delivery to your home or place of work if you are in the Pretoria/Centurion/Midrand area. In some instances where the rest of Gauteng might fall within our daily planning, we might even deliver there. We contact every clients for each order anyway, to ensure that we send the orders off to the correct Postnet.

Hendrik die Hoenderhaan (1974)

Hendrik die Hoenderhaan (1974) zefshop vinyl album
Click to enlarge
Price: R55.00
Product ID : Hendrik die Hoenderhaan
E-mail to a friend | Add To Wish List

Purchase

Description

Agter op die plaat se omslag:

Hendrik die Hoenderhaan is 'n spanpoging. Talle luisteraars sal nog Saterdagaande se Knipoog Voor Slapenstyd onthou wat in die Afrikaanse Diens uitgesaai is. Iris Bester is by jonger luisteraars bekend as die Tannie van Jongspanateljee. Op die plaat toon sy haar begaafdheid voor die mikrofoon deur dierestemme na te boots. Hennie Smit het 'n slag met kinders. Hy is onderwyser maar neem voortdurend deel aan radioprogramme. Die teks en die woorde van die liedjies is geskryf deur Heinrich Marnitz. Maar wat van die mooi melodiee op die plaat? Hiervoor het ons 'n bekende musiekonderwyser van Randburg, Arthur Carnaby genader. Hy het die treffende deuntjies geskryf vir Wagter, Kwassie en ou Hendrik self. Die strelende wiegeliedjie en die mooi verjaardagliedjie is nie net sy melodiee nie maar hy het ook gesorg vir die woorde.

Kant 1: Hendrik die hoenderhaan
Hendrik die pronker
Wagter se liedjie
Verjaardag
My kleine hartedief
Hendrik en die plaasdiere
Kant 2: Ou kwassie die koel
Hendrik se straf
Slaap nou my kindjie
Die plaas verslaap
Hendrik se berou
Hendrik die hoenderhaan

Comment on Facebook

Product Reviews

Login or Register to write the first review.

Products You May Like

Engelbert Humperdinck ‎– A Man Without Love (1968, mono version)
Product ID : Engelbert Humperdinck ‎– A Man Without Love (mono)
Engelbert Humperdinck ‎– A Man Without Love (1968) This is the more rare...
R165.00
Bles Bridges ‎– Reik Na Die Sterre (1987)
Product ID : Bles Bridges ‎– Reik Na Die Sterre
Bles Bridges ‎– Reik Na Die Sterre (1987). Plaat en omlsag in baie goeie...
R65.00
Laurika Rauch - Stuur groete aan Mannetjies Roux (1990)
Product ID : Laurika Rauch - Stuur groete aan Mannetjies Roux
Laurika Rauch - Stuur groete aan Mannetjies Roux (1990). Plaat en omslag in...
R175.00
Product is out of stock
The Castle Of Adventure - Enid Blyton (1982)
Product ID : The Castle Of Adventure - Enid Blyton
The Castle Of Adventure - Enid Blyton (1982). Album and cover in good...
R125.00