Home Back My Cart : 0 item(s)

 

Fiksdans op die musiek van Anton Goosen

Fiksdans op die musiek van Anton Goosen vinyl plaat zefshop
Price: R65.00
Product ID : Fiksdans op die musiek van Anton Goosen

Purchase

Description

Anton Goosen reken:

"Dit was vir my 'n besonderse voorreg om op hierdie plaat met die wêreldbekende Janet Sloane te kom saamwerk, veral aan 'n projek waaruit sovele al nut en plesier geput het. Ek is ook bly dat sy tas weer terug in Suid-Afrika is. Janet se foksdan-kurus het haar wéreldwye bekendheid verwerf veral vanweë die sukses wat groot name soos Bjorn Borg en Jimmy Conners daardeur bereik het. Dat dié kurus nou op die ritme van my eie musiek gedoen is, was beslis 'n groot eer. Die program wat hier aangebied word,is gebaseer op die oorspronklike kursus, maar dié keer in Afrikaans en op my musiek. Dis: dames en meisies, genet dit en word dans-dans en op die maat van die opskop slank en fiks."

Die oefenprogram word aangebied deur 80s hottie, Elma Potgieter wat bekend is vir Afrikaanse TV-reekse en films soos Sonja, Plekkie in Die Son, Sterretjie, Skoppensboer, Skoolplaas-stories, Die Losprys, Cul de Sac, Adam en Die Sonkring. Sy was ook die aanbieder vir Wielie Walie, Kraaines en Feite en Flaters

Kant 1: Trompie
Rubie Baby
Lucy Jenffifer Jefferson
Kruitjie-roer-my-nie
Kant 2: Boy Van die Suburbs
Boude
Dik Zol
Bielie van Marico
Outeniqua

Products You May Like

Call us: -

Full Website