Shipping

We charge a Postnet to Postnet fee of R99.00 per order within South Africa, so please ensure that your delivery address is correct. Once we receive your order, we will contact you to verify that we are sending your order to the closest Postnet For international orders, shipping depends on weight and is worked out before you check out to pay.

Orders close to Pretoria

Depending on the nature of the order and our route for the day/week, we might contact you to arrange for a personal delivery to your home or place of work if you are in the Pretoria/Centurion/Midrand area. In some instances where the rest of Gauteng might fall within our daily planning, we might even deliver there. We contact every clients for each order anyway, to ensure that we send the orders off to the correct Postnet.

Die Kavalier ‎– Die Kavalier Bring Hulde Aan Elvis Presley (1981)

Die Kavalier Bring Hulde Aan Elvis Presley
Click to enlarge

More images

  • Die Kavalier elvis zefshop
Click to enlarge
Price: R85.00
Product ID : Die Kavalier Bring Hulde Aan Elvis Presley
E-mail to a friend | Add To Wish List

Purchase

Description

Malcolm Watson is in Zambië gebore en het as kind saam met sy ouers na Suid-Afrika geëmigreer. Hier het hy sy eerste groep, The Statesmen, as tiener tydens sy hoërskooldae in Pietermaritzburg gestig. Na skool was hy vir 6 jaar lank lid van die supergroep, The Rising Sons, en het hulle gesorg vir treffers soos "How Do You Do" en "Going Down Jordan". Daarna sluit hy aan by die poprock-groep "The Music Corporation", wat na minder as 'n jaar ontbind. Hy begin toe 'n solo-loopbaan as sanger onder die naam MALLY, en reik sy eerste solus-sewe "Louie Louie" kort daarna uit. Na 'n paar jaar besluit hy om die sangwêreld vaarwel toe te roep, en meer agter die skerms te werk.

In 1980 besluit hy om 'n instrumentale plaat met sy gunsteling instrument, die kitaar, te maak. Dit was na aansporing van o.a. Clive Calder en Hansie Roodt, wat geweet het hoe briljant hy met die kitaar was. As gevolg van die feit dat hy nooit Afrikaans goed baas kon raak nie, en dat sy nuwe mark juis die Afrikaner sou wees, is besluit om 'n masker te dra en sy identiteit geheim te hou. En siedaar… die Kavalier was “gebore”! Op die manier kon hy radio- en ander onderhoude hokslaan, en dus nie nodig gehad om Afrikaans te gebruik nie. Na nege baie suksesvolle albums het sy gewildheid begin kwyn, en het hy aan die begin negentigs van die openbare toneel as kunstenaar verdwyn. Sy laaste groot openbare optrede as die Kavalier was tydens die 1989 "Keep-it-Country-show" by die Randse Skou in Johannesburg.

Tracklist
Kant 1:

1. It's Now Or Never
2. Don't Be Cruel
3. Love Me Tender
4. Return To Sender
5. Can't Help Falling In Love
Kant 2: 1. Suspicious Mind
2. Are You Lonesome Tonight
3. The Wonder Of You
4. Good Luck Charm
5. Surrender

Comment on Facebook

Product Reviews

Login or Register to write the first review.

Products You May Like

Slaaptyd-Stories (1984)
Product ID : Slaaptyd-Stories (1984)
Slaaptyd-Stories (1984). Omlsag en album in uitstekende toestand.
R45.00
The Klaxons ‎– How Do You Do? (1984)
Product ID : The Klaxons ‎– How Do You Do?
The Klaxons ‎– How Do You Do? (1984). Vinyl and cover sleeve in very good...
R45.00
Shakin Stevens - Greatest Hits (1984)
Product ID : Shakin Stevens - Greatest Hits
Shakin Stevens - Greatest Hits (1984) vinyl and cover both in excellent...
R145.00
The Fureys & Davey Arthur ‎– Golden Days (1984)
Product ID : The Fureys & Davey Arthur ‎– Golden Days
The Fureys & Davey Arthur ‎– Golden Days (1984). Cover sleeve and vinyl...
R45.00