Home Back My Cart : 0 item(s)

 

Die Allerbeste Kinderliedjies (1980)

Die Allerbeste Kinderliedjies (1980)
Price: R75.00
Product ID : Die Allerbeste Kinderliedjies (1980)

Purchase

Description

Die beste Afrikaanse liedjies uit die 80s geskryf en gesing deur die beste in die bedryf van daardie tyd. Mense soos Anton Goosen, Carike Keuzenkamp, Mynie Grové, Estelle Rosouw, Sonja Herholdt, Elma Potgieter en Min Shaw. Waarlik 'n klassieke collectible kinderplaat om by jou versameling te voeg. Tracklisting
Kant 1:
1. Sjakaboem gesing deur Carike Keuzenkamp, geskryf deur Anton Goosen
2. Tant Mossie Se Sakkie Sakkie Boeredans gesing deur Sonja Herholdt, geskryf deur Anton Goosen
3. Feetjieland gesing deur Carike Keuzenkamp, geskryf deur Dempsey, Viljoen
4. Kleine Langbeenspinnekop gesing deur Estelle Rousouw, geskryf deur Estelle Rousouw
5. Pinocchio gesing deur Mynie Grové, geskryf deur Svoboda, Cusano, Grové, Van Rensburg
6. Olka Bolka 1 2 3 gesing deur Elma Potgieter, geskryf deur V. Gobregts
7. Laat Staan Sulke Dinge Laat Staangesing deur Estelle Rousouw, geskryf deur Estelle Rousouw
8. Vat Jou Goed En Trek Ferreira gesing deur Carike Keuzenkamp, geskryf deur Verw. Z. Cronje, H. Holtzhausen
9. Elke Een Behoort Te Weet gesing deur Min Shaw, geskryf deur Onbekend
10. Lente Liedjie gesing deur Elma Potgieter, geskryf deur H. Van Der Merwe, H. Van Loggenberg
Kant 2:
1. Tjoeke-Tjoekepaf gesing deur Mynie Grové, geskryf deur M. Grové
2. Die Padda gesing deur Carike Keuzenkamp, geskryf deur Trad. Van Der Westhuizen
3. Saamwerk gesing deur Min Shaw, geskryf deur Trad.
4. Annemarietjie gesing deur Estelle Rousouw, geskryf deur Estelle Rousouw
5. Paddakonsertgesing deur Mynie Grové, geskryf deur C. Larson, J. Grové
6. Kraaines gesing deur Carike Keuzenkamp, geskryf deur Anton Goosen
7. Alles Gebeur In Tyd gesing deur Elma Potgieter, geskryf deurD. Wilman, H. Vam Der Merwe
8. My Naam Is Die Wind gesing deur Estelle Rousouw, geskryf deur Estelle Rousouw
9. Liewe Heksiegesing deur Carike Keuzenkamp, geskryf deur Verna Vels
10. Slaaptydliedjie gesing deur Mynie Grové, geskryf deur C. Larson

Products You May Like

Call us: -

Full Website