Manufacturers

Newsletter

Interwebsradio

abc Todler shirt

Watkykjy todler shirt
Click to enlarge
Manufacturer: Watkykjy
Price: R65.00
Product ID : abc Todler shirt
E-mail to a friend

Purchase

Description

"Gee jou kind 'n headstart en leer hulle solank die eerste vier letters van die alfabet met hierdie hempies:

A is vir ambei wat jy kry op jou boud as jy rondsit en niksdoen en die vloer is koud

B is vir is vir bruinbeer wat ek los in my broek dit ruik baie sleg en dit laat mamma vloek

C is vir cat en dis blykbaar 'n dwelm wat slegte ooms koop op die hoek by 'n skelm

D is vir dwergies soos Dawie Kabouter hulle beentjies is kort maar die fokkertjies motor

Beskikbaar in: pienk, blou en wit."

Comment on Facebook

Product Reviews

Login or Register to write the first review.

Products You May Like

Dis naweek, kom on fokken duik!
Product ID : Dis naweek, kom ons fokken duik!
R160.00
WKJ Logo
Product ID : WKJ Logo
R160.00