Price: R144.80
Product ID : Valiant Swart en Ollie Viljoen - Vuur en Vlam - Die Ateljee sess
E-mail to a friend
Please complete this form.
All fields are required.
All fields are required.
Purchase
Description
Die boeremusieklegende Ollie Viljoen en die bluesrocker Valiant Swart het pas die opnamesessies voltooi van hul eerste gesamentlike album, getiteld Vuur en Vlam.
Die album bevat sewentien snitte, bestaande uit 'n handvol tradisionele boeremusiek en volksliedjies, asook 'n dosyn splinternuwe skeppings. Daar is byna ewe veel instrumentale as vokale nommers, oorwegend in die volks- en boeremusiek idioom, afgewissel met invloede uit die twee kunstenaars se gedeelde passie vir blues en cajun/jazz/sigeunermusiek.
Disc 1
1. Pamela Se Ouma Woon In Boomstraat
2. Katrina Lawina
3. Die Aeroplane Se Vlerk
4. Vuur En Vlam
5. Jou Ma Seties
6. Macsakkie
7. N Man Wat Kan
8. My Hart Verlang Na Die Boland
9. Ballade Op Die Dronkparty
10. Jonetjiekind
11. Boereworsie
12. My Hartjie, My Liefie
13. Fyndraai
Products You May Like
Wrestlerish - The Rude MechanicalProduct ID : Wrestlerish - The Rude Mechanical
Price: R150.00
|
Comment on Facebook