Manufacturers

Newsletter

Interwebsradio

Is Dit Net Ek of Is Als Tos?

Tos boek cover
Click to enlarge
Price: R95.00
Product ID : Is Dit net ek of is als tos
E-mail to a friend

Purchase

Min/Max Order: 1 / 2

Description

Beperkte aantal boeke beskikbaar wat deur die auteurs, Griffin en Chopper Charlie ge-autograph is.

Wat is in die boek?

In ‘n neutedop, Suid-Afrika en dit wat ons beinvloed, van A tot Z – met als wat ons irriteer, frustreer, warm onder die kraag maak, verveel of sommer net ons dag opneuk.

Meer as 150 aspekte van vandag se lewe loop kwaai deur insluitende die AWB, Blou Bul ondersteuners, call centres, Eskom, gholf op TV, lapswaaiers, Oppikoppi boneheads, Saffas, Star Wars junkies, Telkom, Joost van der Westhuizen, Vereenigning, witmense met dreadlocks en talle ander.

Die Skrywers Griffin en Chopper Charlie is twee van die ouens betrokke by die berugte watkykjy website. Sedert hulle kinderdae in Vereeniging het hulle nog altyd hul bekke vol, veral oor goed wat tos is.

Hoekom moet ek die boek koop? Want dit is een van die min goed wat oorbly wat nie tos is nie. Dis die ideale kersgeskenk teen slegs R95. Dit is ook in kort leesdeeltjies geskryf sodat stadige lesers, dom mense en souties ook die die boek kan geniet.

Koop dit dadelik vir elke geliefde in jou familie, jou beste tjommie of jou troeteldier.

Comment on Facebook

Product Reviews

Login or Register to write the first review.

Products You May Like

THE EROTIC DRAWINGS OF ANTON KANNEMEYER - collector's item
Product ID : THE EROTIC DRAWINGS OF ANTON KANNEMEYER - collector's item
R490.00
Hondsdol - Michael Green
Product ID : Hondsdol - Michael Green
R129.00